Hi Ouens
Die tyd stap aan en sover het nog 3 mense bevestig :(
Komaan, vat die ekstra paar minute en RSVP met jou inbetaling.
Ons gaan heerlik spitbraai en 'n oulike DJ gaan seker maak ons dans dat die vonke spat!
Hoop om gou van julle te hoor!
Blaai bietjie tot onder om 'n slideshow the sien van foto's wat ek kon kry...
Groete
PS Groot seblief stuur vir my skoolfoto's !!!!!!!!
PPS EN moenie vergeet om jou gunsteling liedjies te add op die "80's Hits" vorm nie :)
No comments:
Post a Comment