20 Jaar Reunie Foties

Thursday, July 29, 2010

Deadline

Hi ouens,

Teen Dinsdagaand 3 Augustus 23:59 aanvaar ek dat almal wat 'n betaling in my rekening gemaak het die funksie bywoon.

Indien ek teen daardie tyd nog geen betaling of spesiale reeling van jou ontvang het nie, neem ek aan dat jy NIE die funksie gaan bywoon NIE en sal daar nie vir jou voorsien word nie.

Dankie vir al die wat reeds betaal het - julle plekke is gebook :)

Dit gaan groot sports wees!

No comments:

Post a Comment

Skooldae