20 Jaar Reunie Foties
Tuesday, August 24, 2010
Mariek 20 jaar reunie Foties van fotograaf
Hi almal
Uiteindelik die foties waarna julle solank al uitsien!
Enjoy
Friday, August 13, 2010
In hindsight
Hierdie reünie was elke sekonde se reël die moeitewerd. Nooit gedink ek sal dit ooit sê nie, maar ek sien nogal kans om dit weer te doen... (sjuuuuuuuuut!)
Om net al die ou gesiggies te sien en dan die trots in elkeen se oë wanneer ons na fotos van sy/haar kinders kyk...
Ouens ons het dit gemaak - die lewe het ons somtyds suurlemoene gegee en selfs daarmee het ons lemonade gemaak... Eending wat staande gebly het was ou vriendskappe en dit laat mens net weer besef hoe die gejaag na geld en oorlewing eintlik so niks is teen om vriende te hê en daardie vriendskappe te koester nie...
Sjoe, daai was diep :(
Ag dit was net oor en oor 'n heerlike ondervinding. Dis 'n voorreg om mensies soos julle te ken!!!
Ek wil ook vir André Cilliers namens ons groep hartlik bedank vir die grooooot finansiële inspuiting wat hy gegee het om die aand vir ons almal lekker en spesiaal te maak. Baie baie dankie André dat jy ook die dryfveer was agter al die reëlings!!! Jy bly 'n staatmaker!
Melissa, ons kannie genoeg dankie sê nie - dankie ook dat jy jou hele saterdagaand opgeoffer het om tussen ons lot te kuier en alles agter die skerms vlot te laat loop!!!
Ouens, moenie vergeet om so nou en dan hier te kom inloer nie.
Stuur vir my nuus, gedagtes, grappies - sommer enigiets wat ons kan deel sodat ons weer net so lekker kan saamkuier oor 5 jaar :)
Tata
xxx

Thursday, July 29, 2010
Deadline
Hi ouens,
Teen Dinsdagaand 3 Augustus 23:59 aanvaar ek dat almal wat 'n betaling in my rekening gemaak het die funksie bywoon.
Indien ek teen daardie tyd nog geen betaling of spesiale reeling van jou ontvang het nie, neem ek aan dat jy NIE die funksie gaan bywoon NIE en sal daar nie vir jou voorsien word nie.
Dankie vir al die wat reeds betaal het - julle plekke is gebook :)
Dit gaan groot sports wees!

Monday, July 19, 2010
Saturday, July 10, 2010
RSVP asb so gou moontlik!!!
Hi Ouens
Die tyd stap aan en sover het nog 3 mense bevestig :(
Komaan, vat die ekstra paar minute en RSVP met jou inbetaling.
Ons gaan heerlik spitbraai en 'n oulike DJ gaan seker maak ons dans dat die vonke spat!
Hoop om gou van julle te hoor!
Blaai bietjie tot onder om 'n slideshow the sien van foto's wat ek kon kry...
Groete
PS Groot seblief stuur vir my skoolfoto's !!!!!!!!
PPS EN moenie vergeet om jou gunsteling liedjies te add op die "80's Hits" vorm nie :)

Saturday, July 3, 2010
Those were the days :)
Hi julle outjies
Check bietjie my kewl "count down" widget! My eerste enetjie net soos hierdie my eerste blog is! Tik tok, elke dag enetjie nader aan ons great party!
Het hierdie gekry op email en dit het my omtrent laat terugdink... Enjoy en seblief moenie vergeet om te R.S.V.P. met julle inbetalings nie!
Tata
CONGRATULATIONS TO ALL WHO WERE BORN IN THE early 70's !
First, we survived being born to mothers who smoked and/or drank while they carried us and lived in houses made of asbestos. They took aspirin, ate blue cheese, raw egg products, loads of bacon and processed meat, tuna from a can, and didn't get tested for diabetes or cervical cancer.
Then after that trauma, our baby cots were covered with bright coloured lead-based paints.
We had no childproof lids on medicine bottles, doors or cabinets and when we rode our bikes, we had no helmets or shoes, not to mention, the risks we took hitchhiking.
As children, we would ride in cars with no seat belts or air bags.
We drank water from the garden hose and NOT from a bottle.
Take away food was limited to fish and chips, no pizza shops, McDonalds , KFC, Subway or Nandos.
Even though all the shops closed at 6.00pm and didn't open at the weekends, somehow we didn't starve to death!
We shared one soft drink with four friends, from one bottle and NO ONE actually died from this.
We could collect old drink bottles and cash them in at the corner store and buy Toffees, Gobstoppers, Bubble Gum and some bangers to blow up frogs with.
We ate cupcakes, white bread and real butter and drank soft drinks with sugar in them, but we weren't overweight because......
WE WERE ALWAYS OUTSIDE PLAYING!!
We would leave home in the morning and play all day, as long as we were back when the streetlights came on.
No one was able to reach us all day. And we were O.K.
We would spend hours building our go-carts out of old prams and then ride down the hill, only to find out we forgot the brakes.
We built tree houses and dens and played in river beds with matchbox cars.
We did not have (cause it DID NOT EXIST) Barbies, Playstations, Nintendo Wii , X-boxes, no video games at all, no 999 channels on SKY ,no dvd films, no mobile phones, no personal computers, no Internet or Internet chat rooms..........WE HAD FRIENDS and we went outside and found them!
We fell out of trees, got cut, broke bones and teeth and there were nolawsuits from these accidents.
Only girls had pierced ears!
We ate worms and mud pies made from dirt, and the worms did not live in us forever.
You could only buy Easter Eggs and Hot Cross Buns at Easter time... We rode bikes or walked to a friend's house and knocked on the door or rang the bell, or just yelled for them! (Play dates huh???)
Mum didn't have to go to work to help dad make ends meet!
RUGBY and CRICKET had tryouts and not everyone made the team. Those who didn't had to learn to deal with disappointment. Imagine that!!
Our teachers used to hit us with belts or canes and gym shoes and bullies always ruled the playground at school.
The idea of a parent bailing us out if we broke the law was unheard of. They actually sided with the law!
Our parents didn't invent stupid names for their kids like 'Kiora' and 'Blade' and 'Ridge' and 'Vanilla'
We had freedom, failure, success and responsibility, and we learned HOW TODEAL WITH IT ALL !
And YOU are one of them! CONGRATULATIONS! we made it!!!

Wednesday, June 30, 2010
Uitnodigings
Die kaartjies is uit en die opgewondenheid groot! Kom ouens, spring en help my sodat ons die reëlings so gou moontlik agtermekaar kan kry. Ek weet dis baie admin, maar ek het tot die bankbesonderhede vir julle in 'n "text file" gesit sodat julle net kan "copy" en "paste".
Onthou ons sien mekaar eers weer as ons amper 50 is, so ek belowe julle ons almal lyk nou baie beter as wat ons dan gaan lyk ;p
Tot later.

Klaslys
- Adele Bannister (nee Olivier)
- Adele Swanepoel
- Adri Lourens (nee Van Huyssteen)
- Albe Von Wielligh
- Alida van der Westhuizen (nee Menmuir)
- Amanda Labuschagne
- Andre Cilliers
- Andre Mostert
- Andre Theunissen
- Andre Van der Merwe
- Andries Van Zyl
- A'Nel Groenewald
- Anelle Malan (nee Lourens)
- Anna-Mare du Toit (nee Swart)
- Arno Engels
- Arno Erasmus
- Braam Kruger
- Carin Wessels (nee Stander)
- Carine Smith (nee Serdyn)
- Charl Viljoen
- Christell Volschenk
- Christo Viljoen
- Cindy Walley
- Coleen Felton (nee Scholtz)
- Colette Du Plessis
- Corne Maritz (nee Gurgen)
- Dawie Du Toit
- Deirdre Niemand (nee Coetzee)
- Denise Van Zyl
- Dries (Lefty) Vermeulen
- Eben Van Wyk
- Elize Muller (nee Prinsloo)
- Elzana Brand
- Emke Van Dyk
- Esthea Osborne
- FC Le Roux
- Floris Ter Haar
- Fredo Scribante
- Gerald Painter
- Gerhard Janse van Rensburg
- Gideon Van der Linde
- Gordon Robertson
- Gretchen Visser (nee Knipe)
- Hanlie Stopforth (nee La Grange)
- Hein Botha
- Henry Van Rhyn
- Henty Groenewald
- Herman Jonker
- Herman Rossouw
- Hester Jordaan (nee Louw)
- Hugo Krynauw
- Ian Otto
- Ilana Janse van Rensburg (nee Steyn)
- Ilza Theron (nee Lourens)
- Ilze Couvaras (nee Janse van Rensburg)
- Ina Lourens (nee Combrinck)
- Isolde Ruppersberg
- Izelle van der Westhuijzen (nee Jooste)
- Jaco De Kock
- Jaco Moller
- Jaco Van Jaarsveld
- Jacques Du Toit
- Jacques Klue
- Jan Joubert
- Janco Jacobs
- Janette Strydom (nee Louw)
- Janine Huisamen
- Jannie Rall
- Janus Venter
- Jaun Du Plooy
- Johan Holtzhausen
- Johann Nell
- John Hanekom
- Jozanne Spangenberg
- Juanita van der Westhuizen (nee Steyn)
- Karen Strauss
- Laetitia Olwage
- Laurence Baumgardt
- Leon Coetzer
- Lesley Roux
- Lindie Matthysen
- Lindie Nolan
- Linette Ras (nee Mc Donald)
- Lizel Eksteen
- Lizelle Hanekom (nee Goodger)
- Lola Brink (nee Du Toit)
- Lorette Swanepoel
- Louis Zaayman
- Louise Byleveld (nee Lombard)
- Luke Pheiffer
- Lulu van Aswegen (nee Smit)
- Lynette Taylor (nee Niemand)
- Maralize Du Toit
- Marilize Zandenbergh (nee Turck)
- Marita Smit
- Morne Du Toit
- Morne Henn
- Natasha Van Buren (nee Bergh)
- Nerina De Swardt
- Nic Kotze
- Nico Stofberg
- Nico Swart
- Niel Martin
- Petrus Maritz
- Pierre Jacobs
- Raymond Rietoff
- Raynette Nieuwoudt (nee Barnard)
- Reon Engelbrecht
- Riaan Jonck
- Riaan Lambrechts
- Riana Lemmer (nee Serdyn)
- Riana Rossouw (nee Swart)
- Richard Nunes
- Ronel Visagie (nee Kloppers)
- Ronelle Redelinghuys
- Ryno Van Rensburg
- Sandra Heidtmann
- Sandrea Baard
- Selma Bredenhann (nee Hesse)
- Shan Louw (nee Nothnagel)
- Sonja Olivier (nee Lategan)
- Stacey Kruger
- Stefanie Pienaar
- Stephanie Lourens (nee Barnard)
- Tania Williams (nee Coetzee)
- Thea Du Plessis (nee Rossouw)
- Vicky Oliver (nee Du Toit)
- Werner Strauss
- Wilhelm Schutte
- Willie Morkel
- wyle - Louis van Niekerk (1994)
- wyle - Stephan Lambrechts (1994)
- wyle - Werner Kotze (1992)
Subscribe to:
Posts (Atom)