20 Jaar Reunie Foties
Tuesday, August 24, 2010
Mariek 20 jaar reunie Foties van fotograaf
Hi almal
Uiteindelik die foties waarna julle solank al uitsien!
Enjoy
Friday, August 13, 2010
In hindsight
Hierdie reünie was elke sekonde se reël die moeitewerd. Nooit gedink ek sal dit ooit sê nie, maar ek sien nogal kans om dit weer te doen... (sjuuuuuuuuut!)
Om net al die ou gesiggies te sien en dan die trots in elkeen se oë wanneer ons na fotos van sy/haar kinders kyk...
Ouens ons het dit gemaak - die lewe het ons somtyds suurlemoene gegee en selfs daarmee het ons lemonade gemaak... Eending wat staande gebly het was ou vriendskappe en dit laat mens net weer besef hoe die gejaag na geld en oorlewing eintlik so niks is teen om vriende te hê en daardie vriendskappe te koester nie...
Sjoe, daai was diep :(
Ag dit was net oor en oor 'n heerlike ondervinding. Dis 'n voorreg om mensies soos julle te ken!!!
Ek wil ook vir André Cilliers namens ons groep hartlik bedank vir die grooooot finansiële inspuiting wat hy gegee het om die aand vir ons almal lekker en spesiaal te maak. Baie baie dankie André dat jy ook die dryfveer was agter al die reëlings!!! Jy bly 'n staatmaker!
Melissa, ons kannie genoeg dankie sê nie - dankie ook dat jy jou hele saterdagaand opgeoffer het om tussen ons lot te kuier en alles agter die skerms vlot te laat loop!!!
Ouens, moenie vergeet om so nou en dan hier te kom inloer nie.
Stuur vir my nuus, gedagtes, grappies - sommer enigiets wat ons kan deel sodat ons weer net so lekker kan saamkuier oor 5 jaar :)
Tata
xxx

Subscribe to:
Posts (Atom)